Kheis munisipaliteit, Koos Esau sê 'n ongedisiplineerde werkers korps van die munisipaliteit is een die grootste bydrae tot die water te kort uitdagings

Kommunikasie beampte vir die Kheis munisipaliteit, Koos Esau  sê 'n ongedisiplineerde werkers korps van die munisipaliteit is een die grootste bydrae tot die water te kort uitdagings wat tans ervaar word, met die verouderde infrastruktuur wat ook die voorsiening van water aan die gemeenskap verder kniehalter. Inwoners binne die Kheis munisipale regsgebied het onlangs erge water te korte beleef weens die lang ure van beurtkrag. Esau  het ook bygelas dat die munisipaliteit se skuld aan Eskom baie hoog is, en dit verdier hoogte inskiet weens wanbetalings deur gemeenskaplede. Esau brei verder uit...Insert -  Water

Journalist: Rene Julies
Email: rckjulies@gmail.com

Social Media