Delle van die updustria donker

Die Dawid Kruiper plaaslike municipaliteit sê tegniese werkers is besig met herstelwerk aan 'n beskadigde kabel wat na bewering tydens beurtkrag deur kabeldiewe afgesaag is. Die municipaliteit sê dit het daartoe gelei dat die industriele gebied en dele aangrensend soos die lughawe en Agt Sai asook korrektiewe dienste se elektrisiteits toevoer af is. Die woordvoerder van die Dawid Kruiper munisipale regsgebied Patrick Williams se kabeldiewe vererger beurtkrag en inwoners moet dit raporteer. Intussen het Kgosientsho Ramokgopa, minister van elektrisiteit bewerings dat Eskom se opwekkingstelsels op die rand van ineenstorting staan ​​van die hand gewys. Hy het die media in Pretoria toegespreek oor die regering se elektrisiteitsopwekkingsplan. Die inligtingsessie kom ook namate Eskom sy deurlopende stroomonderbrekings van Fase Ses na Vier afgradeer weens 'n verbetering in noodreserwes en 'n terugkeer van opwekkingseenhede tot diens.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media