DA SPAN GROOT KANONE IN VIR REGISTRASIE VELDTOG

Die Demokratiese Aliansie in die Noordkaap se Suid Afrikaners moet seker maak dat hulle die naweek in groot getalle registreer om die verskilte kan maak deur vir die party te stem in die komende verkiesing. Die party se noordkaapse leier Herold Mcgluwa se die meer as 14 miljoen suid afrikaners wie nie gerigestreer is nie moet registreer en seker maak dat hulle die land en provinsie red. Die party se woordvoerder Shelley De Witt se dus van kardinale belang dat suid afrikaners die naweek gebruik om seker te maak dat hulle stemme gehoor word

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media