Amptenaar gestraf

Die 48 jarige asistent meester in die hooggeregshof Method Gqetywa is in die gespesialiseerde handelsmisdaadhof in Kimberley skuldig gevind aan korupsie. Die verdagte is tydens 'n spesiale operasie inhegtenis geneem na hy 15 duisend rand aanvaar het om met inligting te peuter in 'n afgestorwe persoon se boedel. Die Nasionale Vervolgings Gesag se die verdagte is tot 7 jaar gevangenis straf waarvan drie opgeskort is vir 'n periode van vyf Jaar. Mojalefa Senokoatsane sê die hof sien die oortreding as ernstig en sal dit nie duld nie.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media