nk kinders moet onderrig word

Verlede jaar se sensusopname toon dat die meeste kinders wat nie in programme vir vroeë kinderontwikkeling opgeneem is nie, in die Noord-Kaap is. Volgens die sensusuitslag bly meer as vyftig persent van kinders jonger as vier jaar bedags tuis. Die adjunkdirekteur-generaal van Statistieke Suid-Afrika, Yandiswa Mpetsheni, sê die syfers is kommerwekkend. Sy sê hulle het verlede jaar vir die eerste keer vrae oor vroeë kinderontwikkeling in die opname ingesluit en kan dit nie met vorige syfers vergelyk nie.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media