Newton water onderbreking

Inwoners van die Newton en Boichoko woongebiede in die Khuting area ervaar tans 'n watertekort na 'n waterpyplyn deur 'n kontrakteur van Eskom beskadig is. Die municipaliteit sê die onderbreking word grootendeels by Newton ervaar met watertoevoer wat na herstelwerk weer vir inwoners beskibar sal wees. Die kontrakteur is volgens inligting besig met herstelwerk.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media