Die !Kheis munisipaliteit het kommer uitgespreek oor die gehalte van drink water in gemeenskappe binne dié munispale regsgebied. Volgens die munisipaliteit is 'n tegniese span besig om die aard van die probleem vas te stel. Die munisipaiteit het die gemeenskap versoek om die water vir ongeveer 3 - minute lank vooraf te kook voor gebruik. Di versoek is veral van toepassing op bejaardes, siekes en ook babas. In die duur van die winter seisoen het die munisipaliteit het de munisipaliteit laat hoor dat gehate drink water aan inwoners prioriteit is en dat die munisipaliteit alles moontlik doen om gehalte water te verseker.
Journalist: Rene Julies
Email: rckjulies@gmail.com