dkm ruk ontspanningsfasiliteite reg

Die Dawid Kruiper Munisipaleteit sê opgradering en herstelwerk aan infrastruktuur is onderweg by die bekende Reitzpark ontspannings oord. Tegniese spanne sny intussen ook tans bome om die feesgety vir inwoners en gaste te vergemaklik. Die woordvoerder Patrick Williams sê die swembaddens in die sentrale sakekern asook Paballelo en die by Reitzpark sal inwoners die somerseisoen verkoel met 'n beroep wat gedoen wort op die beskerming van infrastruktuur en verwantwoordelikheid tydens besoeke aan die fasiliteite. Williams sê die munisipaleteit gaan binnekort kennisgewing uitreik oor die vordering en waar en hoe toegang tot die fasiliteite sal geskied.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media