lewenslange gevangenis straf vir kenhardt moordenaar

Die hoogeregshof  in Upington het die 44 jarige Thys Montzinger lewenslank tronk straff gevonnis, vir die moord op die 34 jarige Petunia Rooi wie tydens die moord swanger was. In 'n verklaring sê die polilsie, die voorval het in Kenhardt in die Kai Garib munisipale regsgebied plaasgevind met nog 'n klag van die verbreking van 'n beskermings bevel wat by die saak van moord gevoeg is. Woordvoerder vir die Nasionale Vervolgings Gesag Mojalefa Senokoatsane sê die beskuldige en die oorledene was na wat beweer word in 'n verhouding betrokke. Hy sê, die oorledene is herhaaldelik met 'n mes 28 keer  gesteek. Die beskuldigte het na die gru moord die toneel aan die polisie uitgewys.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media