Die gemeenskaps van Progress in Upington is in rou gedompel na die skielike heengaan van 'n bekende sakeman van die gebied Wilfred Engelbrecht. Die Engelbrecht gesin is bekend as die eienaars van ondermeer die Stap In dienstasie en verskeie drankwinkels en het die afgelope jare 'n groot bydrae gelewer in die gemeenskap met Borgskappe aan geestelike instellings asook sportverenigings en selfs induvidue wie hulle hulp versoek het. Die ontslape Wilfred Engelbrecht is gebore op die 9de july 1972 en het die lewe op die 24 ste Oktober vanjaar gelaat. Boodskappe van medelye stroom intussen op sosiale media en ander openbare platforms in ter ondersteuning aan sy familie en vriende. Engelbrecht word die saterdag ter ruste gele.
Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za