Boer verloor groot

'N noordkaapse boer Bles Se Klerk sê hy moes 110 van sy beeste van kant maak na die onlangse verwoestende brand wat naby Lohatla gewoed het. De Klerk boer sedert 2006 teen die Lohatla Grens in driehoek by Kuruman, Danielskuil en Postmasburg en moes die afgelope naweek deur sy kampe ry om beeste wat in die verwoestende brande beseer is van kant maak. Die brand het volgens inligting nagenoeg 800 hektaar weiding in 15 minute verwoes. Ondersoek word nou gelas na wie verantwoordelik gehou moet word vir vrydag se verwoestende brand.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media