Twinkl Suid-Afrika, ’n leier in onderwys hulpbronne, het onlangs hul aankoms in die Noord Kaap aangekondig. Twinkl sê hulle is ten doel om onderwys- en leerervarings te revolusioneer deur hul alles-omvattende onderwys platform. Volgens Kyle Smith is hiedie platform juis van toepassing met die eksamens wat ophande is wat 'n verskeidenheid van kurrikulum-belynde materiale, interaktiewe lesplanne, werkvelle, en meer bied. Smith sê deur by die Twinkl-gemeenskap aan te sluit, kry Noord-Kaapse onderwysers en ouers toegang tot ’n weelde van onderwys hulpbronne wat innemende en effektiewe leerervarings aanspoor. Smith sê die volgende.....Insetsel- Twinkl