'N hoe intensiteit operasie in Pampierstad met die samewerking van verskeie gespesialiseerde eenhede van die Suid Afrikaanse Polisie in die Noordkaap asook die departement van binnelandse sake en gesondheids inspektoraat het die afgelope naweek gefokus op inspeksies by informele besighede, in 'n poging om misdaad te bekamp. 5 ton vervalde goedere is deur die owerhede saam met tik en dagga beslag gelê. Die polisie sê sewe verdagtes is inhegtenis geneem en sal volgens sersant Timothy Sam binnekort in die hof verskyn. Sam verduidelik ( insert )
Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za