'N taxi beraad is by die Dawid Kruiper Munisipaleteit van stapel gestuur om te kyk na maniere om die bedryf te verbeter asook die veiligheid van pendelaars en diegene in die bedryf daar te stel. Die beraad volg na die plaaslike taxie verenigings die munisipaleteit en Suid Afrikaanse Polisie Diens daarvan beskuldig het, dat hulle niks doen aan die verslegtende omstandighede wat betref die infrastruktuur en misdaad wat by die staan plek gebeur asook roof taxies nie. Die burgermeester van Dawid Kruiper munisipaleteit Micheal Segede sê alle partye het besluit dat hulle terug na die tafel sal keer na die beraad waar oplossings ter tafel gele gaan word. Segede sê die munisipaleteit saam met verkeer en die polisie asook die verenigings werk nou saam om die dooiepunte te besleg. Hy sê die kwessie rondom rooftaxies en hulle bedrywighede word ook by die terugkeur beraad ter tafel gele. INSERT ( MICHAEL)
Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za