Voormalige premier van die Noord
- Kaap, en huidige adjunk
voorsitter van die nasionale raad van provinsies Sylvia Lucas is tans in Rwanda, Angola waar sy die inter
parlemtêre konferensie bywoon. Lucas het haar stem bygelas ter ondersteuning van die matriek
klas van 2023. In haar boodskap van ondersteuning sê Lucas dat leerlinge hierdie
fase goed moet benut en dat geen sukses maklik bekom word nie. Die Senior Sertifikaat eksamen skop Maandag, 30 October 2023 amptelik af en word op Woensdag, 06
Desember 2023 afgesluit. Lucas sê die volgende….
Insetsel - Lucas NSC
Journalist: Rene Julies
Email: rckjulies@gmail.com