weer

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens waarsku teen veldbrandtoestande in verskillende dele van die land, insluitend Prieska, Kathu, Groblershoop en die Kai Garib munisipale gebiede in die Noord Kaa ponder andere. Motoriste word versoek om nie sigaretstompies by die voertuigvensters uit te gooi wanneer hulle bestuur nie, aangesien dit risiko's vir moontlike veldbrande skep. Temperature vandag in Upington staan ​​op 14/36, 14/34 in Prieska, 13/36 in Kathu en in Springbok staan ​​weerstoestande vandag op 15/35.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media