Inligting na sakeroof gevra

Die Suid Afrikaanse Polisie in Kimberley in die Noordkaapse hoofstad ondersoek 'n klagte van sakeroof na 'n huiswinkel in De Beers deur vier onbekende mans beroof is. Die verdagtes het volgens die polisie, selfone, sigarette en kontant geroof en in 'n wit Volkswagen Polo Vivo met 'n Vrystaatse registrasie nommer van die toneel gevlug. Speursersant Kelaegile Emily van die polisie se enige inligting wat sal help om die verdagtes op te spoor sal met alle konfedensialiteit hanteer word.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media