'N 38 jarige man van Springbok in die Namakwa streek staar klagtes van besit van vermoedelik gesteelde eiendom in die gesig asook die oortreding van die wet op tweedehandse goedere. Dit volg na die Valke die man inhegtenis geneem het insamewerking met die honde eenheid asook die openbare orde eenheid in die Namakwa streek regsgebied. Nomthandazo Mnisi van die Valke se koper en alminiuim ter waarde van etlike duisende rande is by twee afsonderlike skrootwerwe gekonfiskeer.
Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za