Nasionale Senior Sertifikaat-eksamen-belofte-ondertekeningseremonie regdeur die provinsie van stapel gestuur

Die Noord-Kaapse departement van onderwys het vanoggend die 2023 Nasionale Senior Sertifikaat-eksamen-belofte-ondertekeningseremonie regdeur die provinsie van stapel gestuur. Mediaskakelbeampte van die departement, Geoffrey Van Der Merwe sê dat dit 'n belangrike geleentheid is, waartydens alle graad 12-leerders 'n belofte aflé om die  Nasionale Senior Sertifikaat-eksamen (NSS) , sonder enige ongerymdhede te begin en voltooi. Die Noord-Kaapse departement van onderwys sê dat die department  voort gaan om toepaslike standaarde te verbeter en inisiatiewe te versterk om die volwassenheid van die eksamen assesseringstelsel te verdiep. Volgens die departement het hy voortaan dreigemente identifiseer en hok geslaan om die eksamen en assessering se geloofwaardigheid te behou. LUR Zolile Monakali  het die Provinsiale Belofte-ondertekeningseremonie waargeneem wat by die Emmanuel Hoërskool in Kimberley plaasgevind het. Van Der Merwe Brei uit..   Insetsel: Pledge  

Journalist: Rene Julies
Email: rckjulies@gmail.com

Social Media