Suid Afrikaners herdenk vandag globale handewas dag wat deur die departement van water en sanitasie insamewerking met verskeie ander sektore ter bewusmaking van die veiligheid in handewas bevorder word. die departement het in 'n verklaring die belangrikheid wat handewas by die gesondheid van mense veral kinders speel beklemtoon. wisane mavasa vabn die departement se die tema van vanjaar is skoon hande binne bereik. Sy se die Suid Afrikaanse gemeenskap word aangemoedig om ondanks die uitdsaginmgs 'n handewas kultuur te kweek wat tot gesonde gemeenskappe regoor die land gaan bydrae.
Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za