beurtkrag grootliks vandag opgeskort

met beurtkrag wat in upington vanaf vier uur vanmiddag tot ses dertig vanaand en weer tien uur vanaand tot middernag voortduur het die dawid kruiper munisipaleit gewaarsku dat alle kragpunte afgeskakel moet word en ten alle tye as kragdraend beskou moet word. Kgosientsho Ramokgopa, minister van elektrisiteit, sê die onlangse verbetering in die krag situasie is 'n kombinasie van verminderde vraag, beter aanleg prestasie en meer hernubare energie-opname deur huishoudings en nywerhede. hy se wat die land nou sien is dat wanneer eenhede weer aanlyn kom, hulle vir die langer ure aanbly, wat beteken hulle produseer vir die langste ure sonder versuim. Eskom se huidige onbeplande onderbrekings is die laagste sedert November 2022

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media