Voorsitter
van die United Rugby Klub Ronald Isaacs, het hom sterk uitgespreek oor die opkomende kwart eindstryd
kragmeting tussen die bokke en die
franse. Isaacs reken dat die kragmeting massief sal wees vir redes wat insluit,
die voordeel wat die franse het met ‘n tuis wedstryd, die fisieke uitdaging waarmee die franse kom en ook die
sielkundige faktor wat ‘n groot impak het. Die Springbokspan vir Sondag se
kragmeting word eers Vrydag bekend gemaak. Vir die vorige wedstryde is die span
vier dae voor die tyd aangekondig, maar volgens Rassie Erasmus direkteur van SA
rugby, dink hulle nog oor die samesptelling van die beginspan en die
impakspelers.
Insetsel- Rugby
Journalist: Rene Julies
Email: rckjulies@gmail.com