Minder beurtkrag se minister

Die ligte sal na verwagting teen die einde van die jaar meer gereeld aan wees, met minder beurtkrag wat hierdie feesseisoen verwag word. Dit volg namate die vraag na elektrisiteit afneem en beplande instandhouding van verlore eenhede toeneem, volgens die minister van elektrisiteit, Kgosientsho Ramokgopa sê daar was ‘n aansienlike en positiewe verbetering in opwekkingskapasiteit oor die afgelope twee weke. Intussen duur beurtkrag in die Dawid Kruiper Munisipale regsgebied in Blokke 1 en nege op fase 3 voort met inwoners wat aangemoedig word om tydens beurtkrag steeds voort te gaan om alle kragpunte as kragdraend te beskou

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media