onderssoek na gedrag geloods

'n plaaslike sielkundige maan inwoners teen die realiteit van geestensgesondheid en versoek dat ouers om kinders in aanloop van die rekord eksamens dophou. Die departement van basiese onderwys bevestig op sy beurt dat hulle opnames by 3 000 skole regoor die land gaan doen in 'n poging om die oorsaak van die na bewering vreemde gedrag by leerders te ondersoek. Dit kom nadat skole ongewone gedrag soos onbeheersde skree en hallusinasies onder leerders aangemeld het. 

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media