Natuurreservate Ope Week, 'n inisiatief
deur die Noord-Kaapse Departement van Landbou, Grondhervorming, Landelike
Ontwikkeling en Omgewingsake in vennootskap met Natuurbewaring word vandag
afgesluit. Die Ope Week poog om die belangrikheid van die provinsie se
natuurlike reservate en hulpbronne te waardeer. Dit is 'n jaarlikse geleentheid
wat in September/Oktober tydens die skoolvakansie plaasvind vir gesinne,
vriende en organisasies. Die inisiatief poog om ‘n platform te skep vir
opvoeding en bewusmaking oor bewaringsverwante
kwessies. Natuurreservate se ope week is ideaal vir avontuursoekers wie die natuur
se rustigheid na jaag. Die week het sy vangs geneem op 29 September 2023.
Journalist: Rene Julies
Email: rckjulies@gmail.com