Padherseel werk duur vandag voort in ondermeer Paballelo en Rosedale asool die sentrale sakegebied van Upington, in 'n poging om beter paaie te verseker en infrastruktuur op te gradeer. Die Dawid Kruiper Municipaliteit se inwoners moet let daarop dat daar kortliks aan die pad oppervlak gewerk gaan word in Schroder Weg tussen die Moedergemeente en Kameel Polisie stasie.
Merkers word tans uitgesit om bane toe te maak vir toerusting om daar te werk. Daar word vermoed dat die pad binnekort gesluit gaan wees as hul onder treinbrug werk. Motoriste word aangemoedig om versigtig te bestuur 3n van die alternatiewe roetes gebruik te maak om opeenhoping en vertragings te vermy
Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za