Die Nasionale Kredietreguleerder (NKR) het
die Verbruikerskredietmarkverslag (CCMR) en die Kredietburomonitor (CBM) vandag vrygestel, wat baseerd is op data wat
onderskeidelik deur die geregistreerde kredietverskaffers en kredietburo's
ingedien is. Die jongste uitgawe van die verslae dek inligting oor die
kredietmark vanaf April 2023 tot Junie 2023. Die rentekoerssiklus is aan 'n
opwaartse swaai wat verbruiker se betalingsverpligtinge onder erge finansiële
druk plaas as gevolg van verhoogde skuldterugbetalingspaaiemente. Die Nasionale
Krediet Reguleerder sê verbruikers moenie kredietverskaffers vermy wanneer
hulle nie in ‘n posisie is om terug betalings te maak nie. Bongani Gwexe van die
Departement Statistiek en Navorsing by die Nasionale Krediet Reguleerder, brei
uit..
Journalist: Rene Julies
Email: rckjulies@gmail.com