Aansoeke
vir die R30 miljoen befondsing deur die Noord-Kaapse Provinsiale Regering is
oop die voorhand van dié sluitingsdatum soos geskeduleer vir Sondag, 1 Oktober
2023. Aansoeke het geopen op 31 Augustus vanjaar na die bekendstelling. Die
befondsing is ten doel om finansiële en
nie-finansiële. bystand te verleen aan jeug, vroue en persone met gestremdhede.
Dit sal ook reageer op die uitdagings wat spesifiek jeug, vroue en persone met
gestremdhede in die entrepreneurel sektor in die gesig staar, soos die onvermoë
om toerusting aan te koop, hul besigheid te laat groei, bykomende werknemers in
diens te neem, 'n gebrek aan inkomste en algemene sakebedrywighede, insluitend om
‘n besigheid te begin.
Journalist: Rene Julies
Email: rckjulies@gmail.com