‘N miernes van onwettige mynbedrywighede by Kleinzee in die Noordkaapse
Namakwa streek het volgens inligting ‘n punt bereik waar dit ‘n oorlogsone
geword het vir inwoners van die omgewing. Die inwoners gaan volgens inligting
daagliks onder misdadigheid gebuk, wat na bewering deur die onwettige mynbedrywighede
aangevuur word. Anina burger van netwerk 24 berig inwoners is vasgevang in die
misdadigheid ondanks verskeie polisie optrede om die bedrywighede wat selfs
buitelanders na die gebied lok hok te slaan. Die Suid Afrikaanse polisie het
volgens luitenant kolonel Sergio Kock verskeie operasies opdie gebied van
stapelgestuur en groot getallesogenaamde zama zamas inhegtenis geneemasook op
toeristing ter waarde van duisende beslag gelle. Kock het aangevoer dat
operasie shanela onlangs groot getalleinhegtenisnames verseker het en dat die
polisie saam met belanghebbendes gaan saamwerk om die gemeenskap meer veilig te
kry. Hy sê die polisie sal nie skroom omteen enige vorm van misdadigheid op te
tree nie en het die gemeenskap se hand ter verskaffing van inligting wat kan
lei tot die bekamping van misdaad gevra.
Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za