Kabelfout gekry

Die Dawid Kruiper Munisipaleteit se hulle het die fout ópgespoor wat groot dele vd dorp sonder krag gelaat het. Die woordvoerder Patrick Williams se die kabelfout wat gister ogend sê kragonderbrekings veroorsaak het, is geidentifiseer. Williams sê die fout is op 'n ondergrondse deel ongeveer 900m lank. Hy sê die foutiewe deel moet nou met 'n DC Thumper gethump word en dan tree vir tree met 'grondmikrofoon opgespoor word. Daarna kan uitgrawings begin sodat die MV lasse wat etlike ure neem gedoen kan word. Daar is nog 5 minisubs agter Westerkim in die Vergenoeg area wat hierdeur geraak word.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media