Die Richtersveld munisipaleteit het inwoners van McDougalsbaai omverskoning gevra vir die tydelike ongerief wat veroorsaak word weens herstelwerk wat steeds voortduur aan die hoof water voorsienings netwerk. Die munisipaleteit se Namakwaland Konstruksie is steeds besig met die waterpyplyn wat die water netwerk beinvloed. Inwoners se verdraagsaamheid is intussen ge vra terwyl die spaarsamige gebruik van water ook aangemoedig is.richtersveld munisipaleteit se sodra herstelwerk klaar is, sal water weer soos normaal loop
Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za