ongelukeis jongman se lewe

Die Lime Acres-polisie ondersoek ’n saak van strafbare manslag nadat ’n 29-jarige man dood is, toe ’n VW Polo op 17 September op die R385 gerol het. Noord-Kaapse polisiewoordvoerder, sersant Molefi Shemane, sê die ongeluk het omstreeks 14:30 tussen Lime Acres en Danielskuil gebeur. Shemane sê voorlopige ondersoeke daarop dui dat 'n wit VW Polo van die pad afgewyk en gerol het. Shemane se daar was geen ander passasiers in die voertuig toe dit gerol het nie. Hy sê die polisie ondersoek die omstandighede wat tot die ongeluk gelei het.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media