'N mans persoon is na bewering oorlede, in 'n voorval war die gemeenskap volgens inligting die gereg in hulle eie hande geneem het het. Gemeenskaps lede van postmasburg het die strate ingevaar en huise van vermeende dwelmhandelaars geteiken. Die kalahari memorandum berug inwoners meen die buitelanders moet hulle gemeenskappe verlaat en beskukdig terselfdetyd die SSuid Afrikaanse Polisie Diens en Binnelandse sake daarvan dat geen optrede teen die onwettige imigrante en hulle optrede in die gemeenskappe geskied nie. Die man wat 'n beweerde dwelmhandelaar is het na bewering aan sy beserings beswyk na gemeenskappe hom erg aangerand het.
Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za