Die uitvoerende burgermeester van die ZF Mcawu streeks munisipaleteit raadslid Maryna Basson besoek langverwaght in Kakamas in die kai Garib munisipale regsgebied as deel van 'n gesamentlike regerings dienslewerings dag, wat verskeie dienste na die gebied gaan bring. Die munisipaleteit het in 'n amptelike kennisgewing aangekondig dat die besoek van die burgermeester by Vrydag by Freedom square in Kakamas gaan plaasvind. Bassons sal na verwagting eerste hands met inwoners oor dienslewering gesels en ook self aan dienslewerings programme deel neem.
Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za