Terwyl die Dawid Kruiper munisipaleteit volhou dat hulle n geskeduleerde program in plek het om woonbuurte skoon te maak en herhaalde oproepe maak word om weg te doen met die onwettige storting van vulliss meen Afriforum dat die munisipaleteit moet optree na storting van vulIis tans by die vier rigting onderweg na Namibie en Rietfontein asook lughawe ervaar word. Die organisasie teen winsgejag sê die storting van vullis in die omgewing moet indringend hok geslaan word. Die munisipaleteit se woordvoerder Patrick Williams sê hulle vra dat mense diegene wie vullis stort moét reporteer sodat daar teen diegene opgetree kan word. Williams se dus onregverdig om die munisipalteit as die sondebok af te maak terwyl inwoners self vuilIs stort en niemand dit raporteer nie.
Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za