Die Richtersveld munisipaleteit by Port Nolloth in die Namakwa streek sê Eskom het n beplande instandhoud wat gaan lei tot 'n onderbreking in die elektrisiteits netwerk in groot dele van
Port Nolloth , McDougalls Bay, Sizamile, Lekkersing en Eksteensfontein. Die munismiddagipaleteit sê die instandhoudings werk gaan vanaf 6uur die oggend tot ses uur namiddag plaasvind op 18 Oktober vanjaar en met n vroeë waarskuwing dat alle kragpunte ten alle tye as kragdraend beskou moet word. Die kennisgewing van die beplande onderbreking word deur die munisipaleteit vroegtydig gemaak om inwoners behoorlik voor te berei en nie onkant te vang nie.
Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za