Blennies na die kai garib vir werwing

In aanloop van die tussentydse verkiesing wat binnekort in die Kai Garib munisipaleteit gaan plaasvind, gaan die ANC die lur vir jeug,vroue en persone met gestremdhede asook e regering Venus Blennies na dié regsgebied ontplooi waar sy die party by n werwings proses gaan verteenwoordig. Blennies gaann na verwagting deur tot deur besoeke asook persoonlike interaksie met die inwoners hê waarna 'n byeenkoms met die party heelwaarskynlik die besoek afsluit. Die tussenverkiesing volg nadat n ANC raadslid vroeër in n ongeluk omgekom het. Die besoek is op wyk 3 gefokus.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media