Herstelwerk aan die wêreld bekende water wiel by Keimoes is afgehandel met die Kai Garib munisipaliteit wat nou die rekening vir die herstelwerk moet sodat die ingeneurs maatskapy wat die herstewerl gedoen het die bekende baken in die kanaal by Keimoes op sy plek weer kan terug besorg. Die oprigting sal volgens inligting met behulp van die munisipaleteit se hyskraan moet geskied aangesien die water wiel 'n soliede metaalstruktuur is wat baie swaar is.die water wiel is in Augustus deur die munisipaliteit verwyder na die as en rolaers ingegee het wat veroorsaak het dat die wiel in die kanaal beland en nie meer kon draai nie. Die waterwiel is in 1978 as nasionale gedenkwaardigheid verklaar. Die woordvoerder vir die Kai Garib munisipaleteit het nie op navraag gereageer.
Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za