'N Gautengse laerskool het plaaslike skole uitgedaag om geld in te samel vir 'n kogliêre inplanting wat 'n 13 jarige meisie van Upington benodig. Die laerskool Kenmare in Krugersdorp se hulle het reeds nagenoeg 10 duisend rand ingesamel sodat die 13 jarige klasse by 'n spraak terapeut kan bywoon wat haar gebare taal gaan leer. Die skool gaan in Oktober probeer om tydens die vakansie 400 duisend rand in te samel wat vir 'n operasie wat 'n kogliere inplanting behels kan plaasvind. Elsabe Bell van kenmare se die 13 jarige het op 4 maande breinvliesontsteking gekry wat tot haar doofheid gelei het. Die Upingtonse rotary klub is ook by die projek betrokke.
Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za