Erfenisdag vieringe word in Platfontein gehou

Die 2023 provinsiale erfenisdag vieringe word op 25 September in Platfontein, ongeveer 15 kilometer buite Kimberley in die Francis baard  distrik gehou. Platfontein is 'n San nedersetting vanaf 2003 wat hoofsaaklik bestaan uit twee stamme naamlik die !Xun en Kwe. Platfontein is 'n kollektiewe naam vir die twee San stam groepe. Inwoners sal tydens die erfenis vieringe die geleentheid gegeun word hul ryk kulturele erfenis ten toon te stel.. Die Noord Kaap provinsiale erfenisdag vieringe word by die Platfontein Sportterrein gehou. 

Journalist: Rene Julies
Email: rckjulies@gmail.com

Social Media