Ryp onder wingerde

Boere veral druiwe en rosyntjie produsente in die benede oranje rivier streek ervaar tans ryp weens die kouefronte wat die land getref en selfs tot sneeu in Sutherland in die Karoo gelei het. Raisins SA se Ferdie Botha se produsente staan aan die begin van 'n nuwe seisoen met 'n goeie winter agter die rug wat weens die rypskade skade aan vroee kultivars gerug het. Hy se skade sal namate die koue toestande begin afneem eers ten volle sigbaar wees met nog ryp wat dinsdag op verskillende plase aangemeld is. Botha se 'n lang seisoen le voor produsente met die hoop dat die voortslepende koue en die verwagte hitte nie inbraak op 'n goeie oes gaan maak nie.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media