Ongekende weerstoestande het die Noordkaapse Karoo in sy greep met sneeu wat by Sutherland uitgesak het en wat tot snerpende koue toestande tot gevolg het. 'N gaste huis eienaar op die dorp Anelle Cloete het aan die SABC gese sneeu in September is ongekend en dat almal aangenaam verras is deur die weer, veral omdat September blommetyd in die streek is en temperature solaag soos 7 grade ervaar was met waterpype wat gevries het. Navraag oor hoe die blomme in die Namakwa deur die koue geafekteer word sal bygewerk word sodra dit ontvang word vananf Namakwa toerisme se Pearl Heyn.
Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za