Die Richtersveld munisipaleteit het inwoners by Port Nolloth daarvan inkennis gestel dat herstelwerk aan die massa water voorsienings pyplyn voltooi en in sy oorskakelings fase is. Die munisipaleteit het vroêr begin om 'n asbes waterlyn met 'n PVC lyn te vervang in ';n poging om watergehalte vir die regsgebied te verseker en veral die verouderde asbespyplyn heeltemal uit die netwerk te verwyder. Die municipaliteit se die karavaanpark area gaan vandag oorgeskakel word wat 'n tydelike watertekort tot gevolg gaan he. Die algehele Watertoevoer na McDougallsbaai sal dus onderbreek word.
Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za