Beurtkrag in die Dawid Kruiper municipale regsgebied wisel vandag tusen fase 4 en 5 en het reeds vanogend om 4uur tot 6 dertig beging. Inwoners kan hulle stal vir nog beurtkrag later vandag tusen 12uur vanmiddag tot 2 dertig en weer vanand tusen 8 en 10 dertig. Terwyl beurtkrag regoor Suid Afrika op verkilende fases voortduur, meen die leier van Action SA, Herman Mashaba, sê die regering praat nie die waarheid as hy sê hy skenk aandag aan die land se beurtkragkrisis nie. Mashaba sê Suid-Afrikaners moet bedag wees op wat hy die regering se verkiesingstrategie noem. Dit volg op verskeie opmerkings deur President Cyril Ramaphosa dat hy vol vertroue is dat die regering die elektrisiteitskrisis teen volgende jaar onder beheer sal hê. Suid-Afrika ervaar tans Fase 4 beurtkrag.
Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za