Inligtings toer oor onopgeeiste pensioen voordele onderweg

Die Noord-Kaapse departement van onderwys begin vandag met 'n provinsiale inligtings toer wat tot 19 Oktober vanjaar sal duur . Die inligtingstoer is daarop gemik om bewustheid te skep oor onopgeëiste pensioenvoordele wat nie deur departementele amptenare wie voorheen werksaam was by die departmetn geëis is nie. Die departement sê in 'n verklaring dat hulle hoop om soveel moontlik amptenare met die inligting sessie te bereik. Die inligtingstoer skop af in die Namakwa-distrik. In die distrik is daar nagenoeg 400 onopgeeiste pensioenvoordele. Mnr Pekkeur, vir die department sé die volgende....  Insert – Pekkeur  

Journalist: Rene Julies
Email: rckjulies@gmail.com

Social Media