Dkm onder skoot

Die Dawid Kruiper munisipaleteit het onderskoot gekom na 'n aankondoging dat die kantoor van die verkeer wat insluit die toetsstasie en tegniese afdeling van 12:30 vanmiddag tot maandag gesluit gaan wees. Die sluiting is volgens 'n geskrewe brief wat op sociale media versprei is vir 'n beweerde afskeid van die verkeershoof, wie volgens die brief vir mediese redes afgetree het. In die bewerde brief vra personeel lede vir toesteming om die kantore toe te maak vir 'n afskeit vir die afgetreede hoof. Die het geen rede vir die sluiting verskaf nie.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media