Orange vloei neem af

Wilco Fourie van die Orange Rivier landbou unie se die vanderkloof is tans op 99 persent vol gevolg deur die vaal op 86 Bloemhof 100 persent en die Katze op 93 persent terwyl die Gariep 92 persent vol is. Hy se dit het die gevolg dat die vloei van die oranje by Prieska tussen 60 en 70 meter per sekonde vloei en sedert saterdag geleidelik na 35 meter per sekonde afgeneem het. Hy se die jongste het tot gevolg dat die vlakke van die rivier gaan daal wat goeie nuus vir muggie larwes se beheer is met n waarskuwing vir boere om hulle pompe dop te hou.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media