Dkm huisves departemente

Die Dawid Kruiper munisipaleteit het gasheer gespeel vir 'n inter regerings forum vergadering waar verskeie regerings departemente teenwoordig was. Die byeenkoms bekend as die plaaslike regerings kominikasie forum is ook volgens die munisipaleteit se woordvoerder Patrick Williams daarop te gemik om inligting aan inwoners te verseker en dienslewering te verbeter. Hy se polisieering sowel as maatskaplike sekerheid arbeid en behuising insluitend uitreikings programme van die Suid Afrikaanse weermag was van die besprekings op die agenda.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media