Die situasie by die Rietfontein gekombineerde skool is gestabiliseer

Die Rietfontein gekombineerde skool was in rep en roep op 22 Augustus vanjaar, nadat ouers van 'n leerling die skool terrein binnegestorm het en 'n leerkrag sowel as 'n leerlinge van die skool glo wou te lyf gaan, dit nadat geskille tussen leerlinge ouer betrokkenheid tot volg gehad het. Die ouer het na bewering ook 'n vuurwapen tydens die voorval in sy besit gehad. Volgens juffrou Du Plessis, sbl lid en leerkrag van die skool het die ouer gemeenskap van die skool die onderwys departement sewe dae gegee om die situasie reg te stel. Die situasie is intussen herstel. Insert  -  Riet dup  

Journalist: Rene Julies
Email: rckjulies@gmail.com

Social Media