Verdagte swaar gestraf

Die Suid Afrikaanse Polisie Diens het die vonnis oplegging van 'n 59 jarige man verwelkom wat vir verkragting en seksuele aanranding gekla was. Die verdagte het volgens die polisie 4 minderjarige tussen die ouderdomme van 4 en tien verkrag en seksueel aangerand. Die woordvoerder Molefi Shemane se die verdagte is swaar gestraf en sal nie langer meer in die gemeenskap wees nie.

Journalist: Rodrick Titus
Email: roderick@radioriverside.co.za

Social Media